Grootplaas

Grootplaas word op weeksdae om 05:30 op kykNET kanaal 144 uitgesaai. Grootplaas is ‘n projek deur Plaas Media en die produksiespan van Die Groot Ontbyt. Volgens die mees onlangse DSTV-statistieke is Grootplaas tans die mees gewilde program op DSTV in die 5:30 tot 5:49-tydgleuf.  Volgens dieselfde statistiek bestaan die gehoor 51% uit vroue en 69% uit persone bo die ouderdom van 35.  Altesaam  87% van die gehoor is lede van  die LSM 8-10 groep. Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op Twitter met @grootplaas en #GROOTplaas. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za

Grootplaas fokus op makadamias

In 6 Februarie 2018 se Grootplaas gesels Elsa Esterhuizen met Dr Aart-Jan Verschoor van die...

TV: Belegging in landbou

Kyk Maandag 5 Februarie 2018 se Grootplaas met dr Johan van Zyl oor belegging in...

TV: Hoe kan Agrico produsente help?

In 2 Februarie 2018 se Grootplaas het ons na 'n insetsel gekyk oor hoe Agrico,...

TV: Uitdagings vir produsente en verbruikers in 2018

Kyk 2 Februarie 2018 se Grootplaas met Dr Christo Joubert en 'n insetsel van Agrico. In...

TV: WRSA kuier op Grootplaas

Kyk 1 Februarie 2018 se Grootplaas met Adri-Kitshoff-Botha en WA Lombard. In die episode: Wildbedryf Suid-Afrika...

TV: Grondhervorming en die waardasieproses

Kyk 31 Januarie 2018 se Grootplaas met Elton Greeve en Corné Louw. In die episode: Ons...

TV: Opvolgbeplanning is noodsaaklik

Kyk 30 Januarie 2018 se Grootplaas met Pieter du Plessis en Frans van Eden. In die...

TV: Genomiese seleksie vir beter vee

Kyk 29 Januarie 2018 se Grootplaas met Dr Bobbie van der Westhuizen en Hennie Maas. In...
Grootplaas

TV: Hoe lyk ons koolstofvoetspoor

Kyk 26 Januarie 2018 se Grootplaas met Anél Blignaut en Dirk Coetzee. In die episode: Kweekhuisgasse is...

TV: Die voordele van bestrykte saad

Ons het in 26 Januarie 2018 se Grootplaas gekyk na 'n insetsel waarin Dirk Coetzee,...