Weerwaarhede op RSG Landbou: Plantdatums

Johan van den Berg van Santam Landbou praat met RSG Landbou-luisteraars oor die rol wat die klimaat in die sinkronisasie van plantdatums speel in...

Radio: Raad oor skuldbestuur vir boere

Johan du Pisanie, ’n kredietrisikobestuurder by Absa, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor skuldbestuur by boere, asook die verskil tussen goeie en slegte skuld....

Radio: Variasies in kuilvoer

Richardt Venter van AgSci Unlimited gesels op RSG Landbou oor die suksesvolle bestuur van verskillende variasies in kuilvoer, bv. droëmateriaal. Luister nou na dié...

Radio: Verbruikers se aankooptendense

Frikkie Maré van die Departement Landbou-ekonomie by die Universiteit van die Vrystaat gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor verbruikers se voedselaankope en...

Radio: Bewaringslandbou bewerkstellig volhoubaarheid

Dr Hendrik Smith, ’n bewaringslandbou-fasiliteerder by Graan SA, gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die belangrikheid van bewaringslandbou, volhoubare graanverbouing en die...

Radio: Antieke grane raak al hoe gewilder

Antieke grane soos quinoa, giers, spelt en bokwiet raak al hoe gewilder en makliker verkrygbaar in winkels. Ursula Human, ’n joernalis by Plaas Media,...

Radio: Koste van veediefstal onder die vergrootglas

Veediefstal is ’n groot probleem wat vir baie hoofbrekens sorg. WA Lombard, ’n lektor by die Universiteit van die Vrystaat, praat met Lise Roberts...

Radio: Melkproduksie tydens die droogte

Dr Koos Coetzee van die Melkprodusente-organisasie (MPO) vertel op RSG Landbou meer oor melkproduksie tydens die droogte. Luister nou na dié gesprek. Luister hier na...

Radio: Die waarde van landbougrond

Die waarde van landbougrond is die laaste tyd ’n belangrike besprekingspunt. Frikkie Maré van die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat praat...

Radio: Die bewaring van aasvoëls

Aasvoëls is ’n belangrike komponent van ons natuurlike omgewing, maar gaan deesdae gebuk onder die aanslag van menslike aktiwiteite. Charné Wilhelmi van die aasvoël-bewaringsorganisasie,...