TV: Genomiese seleksie vir beter vee

Kyk 29 Januarie 2018 se Grootplaas met Dr Bobbie van der Westhuizen en Hennie Maas. In die episode: Om akkuraatheid en groei in die veebedryf...

TV: Hoe lyk ons koolstofvoetspoor

Kyk 26 Januarie 2018 se Grootplaas met Anél Blignaut en Dirk Coetzee. In die episode: Kweekhuisgasse is onder bespreking wanneer Anél Blignaut van Blue North ons...

TV: Die voordele van bestrykte saad

Ons het in 26 Januarie 2018 se Grootplaas gekyk na 'n insetsel waarin Dirk Coetzee, agronoom van AGT Foods Africa, onder meer die voordele...

Wildswinkel kuier op Grootplaas

Lood Bester van Wildswinkel het in die Grootplaas-ateljee gekuier en gesels oor die verwagte veilingstendense vir 2018 en deel ook belangrike nuus oor Wildswinkel...

TV: In vitro-bevrugting om witrenosters te red

Kyk 25 Januarie 2018 se Grootplaas met dr Morné de la Rey en Lood Bester. In die episode: As gevolg van die aanslag op renosters,...

TV: Wat sê die wet oor grond?

Kyk 24 Januarie 2018 se Grootplaas met Theo Boshoff en Kobus Visser. In die episode: Ten midde van die politieke onsekerheid in die land, moet...

Grootplaas gesels oor die Proteïennavorsingstigting

Kyk 23 Januarie 2018 se Grootplaas met Andries Theron en Barry Christie. In die episode: Andries Theron is onlangs verkies as voorsitter van die Proteïennavorsingstigting....

TV: Hoe-hoe kan uile bewaar word?

In 22 Januarie 2018 se Grootplaas kuier Danelle en Brendan Murray van Owl Rescue Centre in die ateljee. Vir baie van ons is die unieke...

Villa Crop kuier op Grootplaas

In 19 Januarie 2018 se Grootplaas gesels Marius Boshoff, die Nasionale Bemarkingsbestuurder van Villa Crop, oor 'n opwindende program wat gewasprodusente se lewens heelwat...

TV: Bestuur jou skuld reg

Kyk 19 Januarie 2018 se Grootplaas met Johan du Pisanie en Marius Boshoff. In die episode: Johan du Pisanie van Absa gee 'n paar wenke...