2018 SA Kalahari Red klubveiling – Moet dit nie misloop nie!

0
252

Altesaam 33 ramme en 131 ooie word aangebied by die 2018 SA Kalahari Red-klubveiling op 24 Februarie 2018 om 11:00 by die Conrad Kleinveesentrum op Boschkop, Pretoria. Dit is ‘n gulde geleentheid om topgehalte Kalahari Red-diere vir jou boerdery aan te koop. Die veiling word aangebied deur CDP Auctioneering Services en beloof groot opwinding!

Die volgende verkopers bied diere op die veiling aan:

  • Anton & Rickus Bothma
  • Herman Pheiffer
  • Dick Venter
  • Ferdi Jordaan
  • Jac & Rina Jordaan
  • Corne du Plessis
  • Chris Schoeman
  • Albie Horn
  • Malan & Ivan van Heerden
  • Josef Kleynhans
  • André Pienaar
  • Matoppie
  • Antoinette & Douw Dry

Vir meer inligting kontak Corné du Plessis van CDP Auctioneering Services by 076 101 9996 of cdp@cdpauctioneers.co.za. Besoek ook www.cdpauctioneers.co.za vir meer inligting.

Hier is van die top diere op aanbod:

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY